Jaarboeke

IT-navorsing 879


 
Modulekode MIT 879
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

Basiese navorsingsmetodologie as voorbereiding vir die miniverhandeling vir die B Stroom-studente.

Basic research methodology as preparation for the mini-dissertation for the B Stream students.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Hierdie module is 'n verpligte voorvereiste vir toelating van B Stroom-studente tot MIT 880
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Skool vir Inligtingtegnologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences